Osgood Perkins

Osgood Perkins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1892-05-16)16 Mei 1892
Sterfte 21 September 1937 (op 45)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Anthony Perkins
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Osgood Ripley James Perkins (16 Mei 1892 – 21 September 1937) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Love 'Em and Leave 'Em (1926), Scarface (1932), I Dream Too Much (1935), en Gold Diggers of 1937 (1936).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy